Tuis blad
Ons Dienste
Belasting
Korporatiewe Reg
Registrasie
Kontak Ons
Maatskappy geskiedenis.
Die firma het ontstaan uit ‘n twee vertrek kantoortjie tot die kantore wat ons tans beset op die hoek van Derdeweg en Dr. Swanepoelweg in Montana Pretoria.

Die firma het begin met Mnr. Botha as die enigste “klerk” tot waar die firma vandag meer as 20 persone in diens het met 4 prinsipale.
Kliënte
Ons kliënte bestaan uit ‘n wye verskeidenheid van besighede wat insluit maatskappye, Beslote Korporasies, Trusts, Kerke, Skole, Liefdadigheidsorganisasies, Klubs, Vennootskappe, Gesamentlike Ondernemings en vele meer.

Please note that our telkom lines are faulty and you can contact us at 079 159 9559, or fax at 088 012 548 7479. Our email addres info@botharek.co.za is in a working order.

Sorry for any inconvenience.

Botha Rekenmeesters is ‘n gevestigde firma wat ongeveer 18 jaar gelede gestig is onder die leiding van J P Botha.
Ons Dienste
Opstel van Testamente en eksekuteur van boedels.
Belasting
Invul van belasting opgawes vir individue of besighede.
Korporatiewe
Reg
Ons spesialiseer in areas soos korporatiewe regte.
Registrasie
Registrasie en opset van nuwe besighede.
Copyright © 2005 Botha Rekenmeesters. All rights reserved. Privacy policy